Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitvinding
uitvinding [boodskap #129307] Sat, 18 January 2020 07:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitvinding
Afbreking: uit•vin•ding


Selfstandige naamwoord: uitvinding
Meervoud: uitvindings, uitvindinge
Verkleinwoord: uitvindinkie
Meervoud van verkleining: uitvindinkies

Betekenis:
• Die handeling van wanneer mens iets uitvind; die ontdekking van 'n nuwe metode of 'n nuwe toestel.
• Iets wat 'n mens uitgevind het; 'n nuut gevonde metode of toestel.

Gebruik:
• Die uitvinding van die boekdrukkuns het groot gevolge gehad.
• Hy het vergeet om sy wonderbaarlike uitvinding te patenteer.

Vertaling:
Engels: invention
Nederlands: uitvinding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitvind
Volgende onderwerp: uitvoer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 22:45:23 UTC 2024