Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
likkewaan
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
likkewaan
[
boodskap #129305
]
Sat, 18 January 2020 07:19
Leksikograaf
Boodskappe:
20946
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Likkewaan.
likkewaan
Afbreking: lik•ke•waan
Selfstandige naamwoord:
likkewaan
Meervoud:
likkewane
Verkleinwoord:
likkewaantjie
Meervoud van verkleining:
likkewaantjies
Betekenis:
• 'n Groot akkedisagtige dier van die familie
Varanidae
met 'n langwerpige lyf, smal kop (wat met 'n lang nek van die lyf geskei is), stewige pote en 'n lang gespierde stert.
Gebruik:
• Ons het 'n
likkewaan
in die wildtuin gesien.
Afgelei:
• berglekkewaan
• kliplekkewaan
• nyllikkewaan
• waterlekkewaan
Vertaling:
Engels: iguana, leguan
Nederlands: varanen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
uitveër
Volgende onderwerp:
uitvind
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Mon Dec 30 23:04:09 UTC 2024