Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitveër
uitveër [boodskap #129304] Sat, 18 January 2020 06:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Potlode en 'n uitveërs.
Potlode en 'n uitveërs.
uitveër
Afbreking: uit•ve•ër
Uitspraak: /ˈœʏ̯tfiːjər/


Selfstandige naamwoord: uitveër
Meervoud: uitveërs
Verkleinwoord: uitveërtjie
Meervoud van verkleining: uitveërtjies

Betekenis:
• 'n Stukkie gomlastiek waarmee potloodmerke uitgevee word as mens iets verkeerd skryf of teken.

Gebruik:
• Kan ek jou uitveër leen?

Sinoniem:
• uitwisser

Verwant:
• bordwisser

Vertaling:
Engels: eraser, rubber
Nederlands: gum
Venda: raba
Zoeloe: irabha

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uittreksel
Volgende onderwerp: likkewaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 23:20:46 UTC 2024