Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitspreek
uitspreek [boodskap #129302] Sat, 18 January 2020 06:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitspreek
Afbreking: uit•spreek
Samestelling: uit + spreek


Werkwoord: spreek uit, uitspreek
Verlede tyd: het uitgespreek

Betekenis:
• Iets hardop sê; 'n woord in klank omskakel.
• Sê wat mens dink; 'n beslissing meedeel.

Gebruik:
• 'n Mens bry as jy die die "r"-klank met die kleintongetjie uitspreek.
• Die skoolhoof het hom oor die kinders se swak gedrag uitgespreek.

Vertaling:
Engels: to pronounce; to express, say
Nederlands: uitspreken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heilsaam
Volgende onderwerp: uittreksel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 23:07:51 UTC 2024