Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heilsaam
heilsaam [boodskap #129301] Sat, 18 January 2020 06:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
heilsaam
Afbreking: heil•saam


Byvoeglike naamwoord: heilsaam
Vergrotende trap: heilsamer
Oortreffende trap: heilsaamste
Attributief: heilsame
Partitief: heilsaams

Betekenis:
• Wat bydra tot 'n goeie of beter gesondheid.

Gebruik:
• Groente is spotgoedkoop, heilsaam en hoef glad nie vervelig te wees nie.

Vertaling:
Engels: wholesome, curative, beneficial, salutary
Nederlands: heilzaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heilsaamheid
Volgende onderwerp: uitspreek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 23:00:38 UTC 2024