Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heilsaamheid
heilsaamheid [boodskap #129300] Sat, 18 January 2020 06:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
heilsaamheid
Afbreking: heil•saam•heid
Samestelling: heilsaam + -heid


Selfstandige naamwoord: heilsaamheid
Meervoud: heilsaamhede

Betekenis:
• Die toestand van heilsaam wees. Wat goeie gesondheid of geluk bring.

Gebruik:
• 'n Groentetert is gevul met ál die heilsaamheid wat groente bied en is absoluut heerlik!

Sinoniem:
• seënryk

Vertaling:
Engels: wholesomeness
Nederlands: heilzaamheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bravo
Volgende onderwerp: heilsaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 22:51:41 UTC 2024