Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitroepteken
uitroepteken [boodskap #129298] Fri, 17 January 2020 20:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Uitroepteken.
'n Uitroepteken.
uitroepteken
Afbreking: uit•roep•te•ken
Samestelling: uitroep + teken


Selfstandige naamwoord: uitroepteken
Meervoud: uitroeptekens
Verkleinwoord: uitroeptekentjie
Meervoud van verkleining: uitroeptekentjies

Betekenis:
• 'n Leesteken wat aan die einde van 'n sin kom wanneer iets geroep of geskree word.

Gebruik:
• 'n Uitroepteken word onder andere agter aan 'n bevelsin gebruik: "Loop uit die klas uit!"

Vertaling:
Engels: exclamation mark
Nederlands: uitroepteken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitroep
Volgende onderwerp: bravo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 22:50:48 UTC 2024