Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitroep
uitroep [boodskap #129297] Fri, 17 January 2020 19:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitroep
Afbreking: uit•roep


Selfstandige naamwoord: uitroep
Meervoud: uitroepe
Verkleinwoord: uitroepie
Meervoud van verkleining: uitroepies

Betekenis:
• Iets wat uitgeskree word; wat luid uitgebasuin word.

Gebruik:
• Hy gee 'n uitroep van vreugde toe hy die heuglike nuus hoor.

Afgelei:
• uitroeper
• uitroeping
• uitroepteken

Vertaling:
Engels: shout, call, cry
Nederlands: uitroep


Werkwoord: roep uit, uitroep
Verlede tyd: het uitgeroep

Betekenis:
• Hard skree of afkondig.

Gebruik:
• Hy sou uitroep: "Wat se nonsens is dit!"

Vertaling:
Engels: to exclaim, cry out
Nederlands: uitroepen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitnodiging
Volgende onderwerp: uitroepteken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 23:17:56 UTC 2024