Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitnodiging
uitnodiging [boodskap #129296] Fri, 17 January 2020 19:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitnodiging
Afbreking: uit•no•di•ging


Selfstandige naamwoord: uitnodiging
Meervoud: uitnodiginge, uitnodigings
Verkleinwoord: uitnodiginkie
Meervoud van verkleining: uitnodiginkies

Betekenis:
• 'n Versoek om iets by te woon.

Gebruik:
• Ek het 'n uitnodiging ontvang om die partytjie by te woon.

Afgelei:
• uitnodigingsbrief
• uitnodigingskaartjie

Vertaling:
Engels: invitation
Nederlands: uitnodiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitlaat
Volgende onderwerp: uitroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 22:55:27 UTC 2024