Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitlaat
uitlaat [boodskap #129295] Fri, 17 January 2020 19:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitlaat
Afbreking: uitlaat
Samestelling: uit + laat


Werkwoord: laat uit, uitlaat
Verlede tyd: het uitgelaat

Betekenis:
• Iets na buitentoe laat gaan.
• Iets uitsluit.

Gebruik:
• Kan jy die hond asseblief uitlaat?
• Sy het doelbewus 'n paar syfers uitgelaat.

Vertaling:
Engels: to let out; to leave out
Nederlands: uitlaten


Selfstandige naamwoord: uitlaat
Meervoud: uitlate

Betekenis:
• 'n Opening waardeur afvalprodukte na buite kan gaan (vloeistof, damp of gas).

Gebruik:
• Die kar se uitlaat is verstop.

Afgelei:
• uitlaatdruk
• uitlaatgas
• uitlaatgat
• uitlaatkamer
• uitlaatklep
• uitlaatkraan
• uitlaatnoot
• uitlaatopening
• uitlaatpyp
• uitlaatslag

Vertaling:
Engels: outlet, exhaust
Nederlands: uitlaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitkomsgebaseerd
Volgende onderwerp: uitnodiging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 23:10:08 UTC 2024