Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitkomsgebaseerd
uitkomsgebaseerd [boodskap #129294] Fri, 17 January 2020 19:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitkomsgebaseerd
Afbreking: uit•koms•ge•ba•seerd
Samestelling: uitkoms + gebaseerd


Byvoeglike naamwoord: uitkomsgebaseerd
Attributief: uitkomsgebaseerde

Betekenis:
• Wat op 'n goeie einde gefokus is.

Gebruik:
• Die metode van onderrig is uitkomsgebaseerd.

Vertaling:
Engels: outcomes based
Nederlands: uitkomsten gebaseerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitkoms
Volgende onderwerp: uitlaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 23:05:46 UTC 2024