uithaal [boodskap #129291] |
Fri, 17 January 2020 18:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uithaal
Afbreking: uit•haal
Samestelling: uit + haal
Werkwoord: haal uit, uithaal
Verlede tyd: het uitgehaal
Betekenis:
• Iets na buite bring.
• Baie hard probeer.
Gebruik:
• Jy moet jou hande uit jou sakke uithaal.
• Ons sal alles moet uithaal om die beker te wen.
Spreekwoord:
• Jy moet uithaal en wys. [Jou woord gestand doen.]
Antoniem:
• invat
Vertaling:
Engels: to take out; doing one's best, exert oneself
Nederlands: uithalen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|