|
Re: 'n Goeie Afrikaanse woord vir... [boodskap #11995 is 'n antwoord op boodskap #11987] |
Sat, 03 January 1998 00:00 |
nightman
Boodskappe: 2 Geregistreer: January 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Gideon heeft geschreven in bericht ...
|Haai daar
|Het enigiemand daar buite 'n goeie Afrikaanse woord vir 'n "hacker:?
In Nederlad heet dat " inbreker" dat betekent ongeoorloofd ergens
binnengaan!
=========================================
===== Nightman ===== nigh...@wxs.nl ======
=========================================
.......... Dwalend door het leven ..........
.......... Zou zo gaarne liefde geven ....
|
|
|
Re: 'n Goeie Afrikaanse woord vir... [boodskap #12001 is 'n antwoord op boodskap #11987] |
Mon, 05 January 1998 00:00 |
Andy Kruger
Boodskappe: 2 Geregistreer: January 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
nightman wrote:
>
> Gideon heeft geschreven in bericht ...
>
> |Haai daar
> |Het enigiemand daar buite 'n goeie Afrikaanse woord vir 'n "hacker:?
> In Nederlad heet dat " inbreker" dat betekent ongeoorloofd ergens
> binnengaan!
>
> =========================================
> ===== Nightman ===== nigh...@wxs.nl ======
> =========================================
> .......... Dwalend door het leven ..........
> .......... Zou zo gaarne liefde geven ....
Dit hang nou af van wat jy 'n "hacker" noem. Ek hou self nie veel van
die betekenis vir die Engelse woord "hacker" wat in Nederlands
"inbreker" kan beteken nie.
Ek sou eerder die Nederlands "inbreker" gebruik vir die Engelse
"cracker".
'n Hacker is minder iemand was ongeoorloofde toegang kry as iemand wat
dir genied om "buitengewone" maniere te kry om probleme op te los.
Ongelukkig kan ek nou nie dink aan 'n lekker Afrikaans woord wat 'n
"hacker" kan beskryf nie.
Groetnis
--
Andy Kruger
|
|
|