Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitgewer
uitgewer [boodskap #129290] Fri, 17 January 2020 15:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitgewer
Afbreking: uit•ge•wer


Selfstandige naamwoord: uitgewer
Meervoud: uitgewers
Verkleinwoord: uitgewertjie
Meervoud van verkleining: uitgewertjies

Betekenis:
• 'n Persoon of maatskappy wat boeke en ander publikasies druk en verkoop.

Gebruik:
• Die uitgewer spesialiseer in wetenskaplike publikasies.

Afkorting:
• uitg.

Vertaling:
Engels: publisher
Nederlands: uitgever

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sakkeroller
Volgende onderwerp: uithaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 22:53:38 UTC 2024