| uitdink [boodskap #129285] |
Vr., 17 Januarie 2020 07:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25091 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitdink
Afbreking: uit•dink
Samestelling: uit + dink
Werkwoord: dink uit, uitdink
Verlede tyd: het uitgedink
Betekenis:
• Dink en 'n plan kry; iets bedink; versin.
Gebruik:
• Wie sal sulke gemors uitdink?
Vertaling:
Engels: to conceive, contrive, devise
Nederlands: uitdenken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|