tuis [boodskap #129279] |
Fri, 17 January 2020 04:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tuis
Afbreking: tuis
Bywoord: tuis
Betekenis:
• By jou huis wees.
• Gemaklik en ontspanne voel.
Gebruik:
• Is is nie die week tuis nie.
• Ek voel tuis hier.
Spreekwoord:
• Oos, wes, tuis bes. [Daar is geen beter plek as by jou eie tuiste nie.]
• Gaan jy met kinders uit, kom jy met kinders tuis. [As 'n grootmens op kinders staatmaak, word hy teleurgestel.]
Afgelei:
• tuisadres
• tuisbedryf
• tuisblad
• tuisbly
• tuisbring
• tuisbuurt
• tuisdorp
• tuisfront
• tuisgaan
• tuisgebak
• tuishawe
• tuishoort
• tuiskom
• tuisland
• tuismaak
• tuisnywerheid
• tuisondernemer
• tuisonderneming
• tuisonderrig
• tuisonderwys
• tuisopvoeding
• tuisskool
• tuisspan
• tuisstad
• tuiste
• tuisteskepper
• tuisveld
• tuisverpleging
• tuiswedstryd
• tuiswerk
Vertaling:
Engels: at home
Nederlands: thuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|