dispuut [boodskap #129276] |
Thu, 16 January 2020 20:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dispuut
Afbreking: dis•puut
Selfstandige naamwoord: dispuut
Meervoud: dispute
Verkleinwoord: dispuutjie
Meervoud van verkleining: dispuutjies
Betekenis:
• 'n Stryd, twis of verskil oor iets; saak wat besleg moet word.
Gebruik:
• Wanneer jy kan sien dat niks in 'n dispuut bereik word nie, is dit tyd om 'n skietstilstand te bewerkstellig en isolasie te soek.
Sinoniem:
• twisgesprek
Afgelei:
• disputeer
Vertaling:
Engels: controversy, disputation, quarrel
Nederlands: dispuut
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|