tuin [boodskap #129274] |
Thu, 16 January 2020 20:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tuin
Afbreking: tuin
Uitspraak: /tœi̯n/
Selfstandige naamwoord: tuin
Meervoud: tuine
Verkleinwoord: tuintjie
Meervoud van verkleining: tuintjies
Betekenis:
• Al die plante en gras wat om 'n huis, gebou of in 'n park geplant is.
Gebruik:
• Die universiteit se botaniese tuin is klein, maar het 'n besondere verskeidenheid spesies.
Hiponiem:
• agtertuin
• blomtuin
• dieretuin
• groentetuin
• kindertuin
• paleistuin
• wildtuin
Afgelei:
• tuinhek
• tuinslang
Vertaling:
Engels: garden, yard
Nederlands: tuin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|