trom [boodskap #129266] |
Thu, 16 January 2020 06:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
trom
Afbreking: trom
Selfstandige naamwoord: trom
Meervoud: tromme
Verkleinwoord: tommetjie
Meervoud van verkleining: trommetjies
Betekenis:
• 'n Ronde slaginstrument waarop 'n mens slaan om 'n klank te maak.
Gebruik:
• Wie speel die trom in die orkes?
Spreekwoord:
• Met stille trom vertrek. ['n Plek stil verlaat.]
Sinoniem:
• drom
Afgelei:
• tromgeroffel
• tromslag
• tromslaner
• tromspeler
• tromstok
Vertaling:
Engels: drum
Nederlands: trom, drum
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|