skurwepadda [boodskap #129261] |
Wed, 15 January 2020 07:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skurwepadda
Afbreking: skur•we•pad•da
Samestelling: skurwe + padda
Selfstandige naamwoord: skurwepadda
Meervoud: skurwepaddas
Verkleinwoord: skurwepaddatjie
Meervoud van verkleining: skurwepaddatjies
Betekenis:
• 'n Padda van die familie Bufonidae wat se vel skurf is en met vratte bedek is.
Gebruik:
• Daar is twee groepe paddas, beide deel van die familie Anura, die skurwepaddas (Engels: toads) en die paddas (Engels: frogs).
Vertaling:
Engels: toad
Nederlands: pad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|