tref [boodskap #129260] |
Wed, 15 January 2020 07:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tref
Afbreking: tref
Werkwoord: tref
Verlede tyd: het getref
Betekenis:
• Vir iets mik en dit op 'n manier raak.
• Iets slegs wat met iemand gebeur.
Gebruik:
• Die skut se koeël tref middel van die teiken.
• Pasop, dit waarmee jy spot kan jou dalk tref.
Spreekwoord:
• Hy tref die doel. [Die regte ding sê.]
Afgelei:
• aantref
• trefwoord
Vertaling:
Engels: to hit, strike
Nederlands: treffen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|