toespraak [boodskap #129252] |
Tue, 14 January 2020 18:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toespraak
Afbreking: toe•spraak
Uitspraak: /ˈtu.sprɑːk/
Selfstandige naamwoord: toespraak
Meervoud: toesprake
Verkleinwoord: toesprakie
Meervoud van verkleining: toesprakies
Betekenis:
• 'n Praatjie voor ander mense; 'n spreker se voordrag aan 'n gehoor.
Gebruik:
• Sy het 'n roerende toespraak gelewer.
• Hy lees 'n toespraak statig van 'n telepromter en die mense staan en swymel en kwyl soos 'n groep zombies wat teen 'n heining vasgeloop het.
Afgelei:
• toespraakstyl
Vertaling:
Engels: speech, address
Nederlands: toespraak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|