Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toepas
toepas [boodskap #129245] Tue, 14 January 2020 14:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toepas
Afbreking: toe•pas
Samestelling: toe + pas


Werkwoord: pas toe, toepas
Verlede tyd: het toegepas

Betekenis:
• Iets gebruik wat mens geleer of by iemand anders gehoor of gesien het; in die praktyk bring.
• Voorskrifte implementeer.

Gebruik:
• Ek gaan van nou af die nuwe tegniek toepas.
• Die leerlingraad moet die skoolreëls toepas.

Afgelei:
• toepasbaar
• toepaslik
• toepassing

Vertaling:
Engels: to practice, apply, enforce
Nederlands: toepassen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skikking
Volgende onderwerp: toepassing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 20:02:41 UTC 2024