skikking [boodskap #129244] |
Tue, 14 January 2020 14:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skikking
Afbreking: skik•king
Selfstandige naamwoord: skikking
Meervoud: skikkinge, skikkings
Verkleinwoord: skikkinkie
Meervoud van verkleining: skikkinkies
Betekenis:
• Die oplossing van 'n dispuut; reëling waarmee alle partye tevrede is.
• (rekenaar) Datastruktuur met elemente van dieselfde soort wat aangrensend in geheue gestoor en met 'n numeriese indeks opgeroep word.
Gebruik:
• Die onderhandelinge was suksesvol en 'n skikking is bereik.
• Die data word in 'n skikking gestoor.
Afgelei:
• skikkingsbedrag
• skikkingsbevel
• skikkingsooreenkoms
• skikkingsvoorstel
Vertaling:
Engels: settlement, arrangement, disposition; array
Nederlands: schikking, regeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|