Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toekomend
toekomend [boodskap #129240] Tue, 14 January 2020 05:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toekomend
Afbreking: toe•ko•mend


Byvoeglike naamwoord: toekomend
Attributief: toekomende

Betekenis:
• (formeel) Die tyd wat moet kom; aanstaande, eersvolgende.

Gebruik:
• Ons skryf in die toekomende weke eksamen.

Vertaling:
Engels: comming, future, next
Nederlands: toekomend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tik
Volgende onderwerp: toelaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 19:59:40 UTC 2024