Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tiener
tiener [boodskap #129238] Di, 14 Januarie 2020 04:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Tieners
Tieners
tiener
Afbreking: tie•ner


Selfstandige naamwoord: tiener
Meervoud: tieners
Verkleinwoord: tienertjie
Meervoud van verkleining: tienertjies

Betekenis:
• 'n Jong persoon tussen die ouderdom van 10 en 20.

Gebruik:
• Dit is soms onmoontlik om met 'n tiener huis te hou.

Afgelei:
• tienerdogter
• tienergedrag
• tienerjare
• tienerjolyt
• tienerkind
• tienerleesstof
• tienerlewe
• tienerliedjie
• tienermeisie
• tienermode
• tienermusiek
• tieneropstand
• tieneropstandigheid
• tienerpartytjie
• tienerrebellie
• tienerseun
• tienerskap
• tienerstadium
• tienerswangerskap
• tienerwysie

Vertaling:
Engels: teenager
Nederlands: tiener

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tevrede
Volgende onderwerp: tik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 16:40:18 MGT 2024