Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tevrede
tevrede [boodskap #129237] Di, 14 Januarie 2020 04:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tevrede
Afbreking: te•vre•de
Samestelling: te + vrede


Byvoeglike naamwoord: tevrede
Vergrotende trap: meer tevrede
Oortreffende trap: mees tevrede
Attributief: tevrede
Intensief: doodtevrede

Betekenis:
• Gelukkig wees met iets.

Gebruik:
• 'n Tevrede leser is vir ons baie werd.

Antoniem:
• ontevrede

Hiponiem:
• doodtevrede

Afgelei:
• tevredenheid

Vertaling:
Engels: satisfied, contented, content
Nederlands: tevreden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tevore
Volgende onderwerp: tiener
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 16:34:42 MGT 2024