Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tevore
tevore [boodskap #129236] Ma, 13 Januarie 2020 15:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tevore
Afbreking: te•vo•re


Bywoord: tevore

Betekenis:
• Wat vooraf gebeur het; in die verlede; voor die tyd.

Gebruik:
• Mense leef vandag onder meer druk as ooit tevore.

Wisselvorm:
• vantevore

Sinoniem:
• destyds
• reeds
• vanmelewe
• vooraf
• voorheen
• vooruit
• vroeër

Vertaling:
Engels: before, previously, in advance
Nederlands: tevoren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugkom
Volgende onderwerp: tevrede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 16:31:02 MGT 2024