terg [boodskap #129234] |
Ma, 13 Januarie 2020 15:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
terg
Afbreking: terg
Werkwoord: terg
Verlede tyd: het geterg
Betekenis:
• Grappies met iemand maak sodat die persoon moet skaam kry of kwaad word. Iemand se geduld op die proef stel deur hom te irriteer.
Gebruik:
• Moenie jou sussie so terg nie!
Wisselvorm:
• terge
• têre
Sinoniem:
• koggel
• pes
• treiter
Afgelei:
• terger
• tergerig
• tergery
• terggees
• terglus
Vertaling:
Engels: to tease, provoke, torment
Nederlands: tergen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|