Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tent
tent [boodskap #129231] Ma, 13 Januarie 2020 06:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Tent.
'n Tent.
tent
Afbreking: tent


Selfstandige naamwoord: tent
Meervoud: tente
Verkleinwoord: tentjie
Meervoud van verkleining: tentjies

Betekenis:
• 'n Tydelike blyplek van seil waarin 'n mens bly as jy gaan kamp.

Gebruik:
• Hy soek 'n goeie staanplek waar hy sy tent kan opslaan.

Afgelei:
• sirkustent
• tentbewoner
• tentdak
• tentdeur
• tentdorp
• tentekamp
• tenthuis
• tentklap
• tentkombuis
• tentlyn
• tentmaker
• tentseil

Vertaling:
Engels: tent
Nederlands: tent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tennis
Volgende onderwerp: kikvors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 16:50:46 MGT 2024