Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tennis
tennis [boodskap #129230] Ma, 13 Januarie 2020 06:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20800
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Tennisraket, -bal en -skoene.
'n Tennisraket, -bal en -skoene.
tennis
Afbreking: ten•nis


Selfstandige naamwoord: tennis
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Sport waar spelers met gesnaarde rakette 'n hol rubberbal wat met vilt oortrek is oor 'n net vir mekaar slaan.

Gebruik:
Tennis word op 'n reghoekige plat oppervlak, gewoonlik gras, klei of beton en/of asfalt gespeel.

Afgelei:
• tennisarm
• tennisbaan
• tennisbal
• tenniskampioen
• tennisklub
• tennismaat
• tennisnet
• tennisraket
• tennisskoen
• tennisspeelster
• tennisspel
• tennisspeler
• tennistoernooi
• tenniswedstryd

Vertaling:
Engels: tennis
Nederlands: tennis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tema
Volgende onderwerp: tent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 10:05:04 MGT 2024