tema [boodskap #129229] |
Ma, 13 Januarie 2020 06:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tema
Afbreking: te•ma
Selfstandige naamwoord: tema
Meervoud: temas
Verkleinwoord: tematjie
Meervoud van verkleining: tematjies
Betekenis:
• Die saak waaroor iets gaan; die onderwerp of grondgedagte.
Gebruik:
• Kan jy my help om 'n goeie tema vir my opstel te kies?
Hiponiem:
• hooftema
• subtema
Afgelei:
• temalied
• tematies
Vertaling:
Engels: theme, subject
Nederlands: thema
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|