Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » personaliseer
personaliseer [boodskap #129225] So, 12 Januarie 2020 19:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
personaliseer
Afbreking: per•so•na•li•seer


Werkwoord: personaliseer
Verlede tyd: het gepersonaliseer

Betekenis:
• Dit persoonlik maak; om iets volgens iemand se behoeftes of smaak aan te pas.

Gebruik:
Personaliseer gerus hierdie resep met jou gunsteling neute, gedroogde vrugte en heuning!

Afgelei:
• personalisasie

Vertaling:
Engels: to personalize
Nederlands: personaliseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teks
Volgende onderwerp: telefoonnommer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 17:07:26 MGT 2024