Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teenoorgestelde
teenoorgestelde [boodskap #129220] So, 12 Januarie 2020 16:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teenoorgestelde
Afbreking: teen•oor•ge•stel•de
Samestelling: teenoor + gestelde


Selfstandige naamwoord: teenoorgestelde
Meervoud: teenoorgesteldes

Betekenis:
• Wat heeltemal anders is; totaal andersom; die teendeel.

Gebruik:
• Nee, die teenoorgestelde is eerder waar.
• Die teenoorgestelde van wit is swart.

Sinoniem:
• antoniem

Vertaling:
Engels: opposite
Nederlands: tegenovergestelde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teë
Volgende onderwerp: teenwoordig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 16:54:41 MGT 2024