Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taxi
taxi [boodskap #129215] So, 12 Januarie 2020 14:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ou taxi.
'n Ou taxi.
taxi
Afbreking: ta•xi


Selfstandige naamwoord: taxi
Meervoud: taxi's
Verkleinwoord: taxi'tjie
Meervoud van verkleining: taxi'tjies

Betekenis:
• 'n Motor met 'n eie bestuurder wat mense teen betaling vervoer.

Gebruik:
• Hy neem 'n taxi na die treinstasie.

Wisselvorm:
• taksie

Sinoniem:
• huurmotor

Hiponiem:
• minibustaxi

Afgelei:
• taxibestuurder
• taxibedryf
• taxigeweld
• taximan
• taximeter
• taxi-oorlog
• taxiryer
• taxistaanplek
• taxistaking
• taxivereniging

Vertaling:
Engels: taxi, cab
Nederlands: taxi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tas
Volgende onderwerp: taxibestuurder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 16:42:09 MGT 2024