ENGELSMAN BOER SKOT [boodskap #11951] |
Mon, 29 December 1997 00:00 |
M J MULLER
Boodskappe: 9 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
DAAR WAS EENDAG 'N BOER 'N ENGELSMAN EN N SKOT, HULLE HET GESTRY WIE SE
HOUT IS DIE BESTE.
DIE ENGELSMAN SE ONS HET 'N OU SE HAND MET HOUT VERVANG EN HY HET DIE VOLLE
GEBRUIK VAN SY HAND TERUG GEKRY
DIE SKOT WOU NOG IETS SE TOE VAL DIE BOER HOM IN DIE REDE,
HIER BY ONS HET IEMAND SY KOP VERLOOR TOE MAAK ONS VIR HOM
EEN VAN HOUT, NOU IS HY PRESIDENT.
|
|
|
Re: ENGELSMAN BOER SKOT [boodskap #11969 is 'n antwoord op boodskap #11951] |
Wed, 31 December 1997 00:00 |
Jonny Tredou
Boodskappe: 1 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Tien uit tien ou maat.
thys wrote in article ...
> DAAR WAS EENDAG 'N BOER 'N ENGELSMAN EN N SKOT, HULLE HET GESTRY WIE SE
> HOUT IS DIE BESTE.
> DIE ENGELSMAN SE ONS HET 'N OU SE HAND MET HOUT VERVANG EN HY HET DIE VOLLE
> GEBRUIK VAN SY HAND TERUG GEKRY DIE SKOT WOU NOG IETS SE TOE VAL DIE BOER
> HOM IN DIE REDE , HIER BY ONS HET IEMAND SY KOP VERLOOR TOE MAAK ONS VIR HOM
> EEN VAN HOUT, NOU IS HY PRESIDENT.
>
|
|
|