tante [boodskap #129213] |
So, 12 Januarie 2020 14:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tante
Afbreking: tan•te
Selfstandige naamwoord: tante
Meervoud: tantes
Verkleinwoord: tantetjie
Meervoud van verkleining: tantetjies
Betekenis:
• 'n Formele vorm vir tannie.
Gebruik:
• My tante verjaar more.
• Ou tante Koba, sy was so dom, sy roer haar koffie met haar groottoon om.
Sinoniem:
• tannie
• antie
Antoniem:
• oom
Vertaling:
Engels: aunt
Nederlands: tante
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|