tandarts [boodskap #129212] |
So, 12 Januarie 2020 14:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20800 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tandarts
Afbreking: tand•arts
Samestelling: tand + arts
Selfstandige naamwoord: tandarts
Meervoud: tandartse
Verkleinwoord: tandartsie
Meervoud van verkleining: tandartsies
Betekenis:
• 'n Dokter wat mense se tande versorg. Mediese spesialis op die gebied van tandheelkunde.
Gebruik:
• Die tandarts het my seer tand gestop.
Afgelei:
• tandartsafspraak
• tandartsbesoek
• tandartsstoel
Vertaling:
Engels: dentist, dental surgeon
Nederlands: tandarts
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|