Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » talent
talent [boodskap #129211] So, 12 Januarie 2020 12:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
talent
Afbreking: ta•lent


Selfstandige naamwoord: talent
Meervoud: talente
Verkleinwoord: talentjie
Meervoud van verkleining: talentjies

Betekenis:
• Die vermoë om iets goed te kan doen; 'n besondere aanleg.

Gebruik:
• Hy het het die talent om mooi webtuistes te ontwerp.

Sinoniem:
• gawe
• begaafdheid

Afgelei:
• talentloos
• talentryk
• talentsoeker
• talentverlies
• talentvol
• talentwedstryd

Vertaling:
Engels: talent, endowment, ability
Nederlands: talent

Nota:
• "Talent" word dikwels slegs in die enkelvoud gebruik: "Sy het baie talent" (i.p.v. talente).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tak
Volgende onderwerp: tandarts
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 17:08:38 MGT 2024