Betekenis:
• 'n Blad met pote waarby 'n mens kan sit en eet of werk.
Gebruik:
• Sy dek die tafel vir ete.
Spreekwoord:
• Die tafel oor iemand dek. [Iemand beskinder.]
• Jy dek tafel vir die honde. [Jou hemp hang uit.]
• Vir die hond en die katte tafel dek. [Iemand se hemp hang uit.]