tabel [boodskap #129208] |
So, 12 Januarie 2020 12:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tabel
Afbreking: ta•bel
Selfstandige naamwoord: tabel
Meervoud: tabelle
Verkleinwoord: tabelletjie
Meervoud van verkleining: tabelletjies
Betekenis:
• 'n Vorm waarin syfers, feite en ander inligting gerangskik word.
Gebruik:
• Stel 'n tabel van jou inkomstes en uitgawes saam.
Afgelei
• tabelleer (ww.)
• tabellering
Vertaling:
Engels: table
Nederlands: tabel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|