taalvaardigheid [boodskap #129206] |
So, 12 Januarie 2020 12:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
taalvaardigheid
Afbreking: taal•vaar•dig•heid
Samestelling: taal + vaardigheid
Selfstandige naamwoord: taalvaardigheid
Meervoud: taalvaardighede
Betekenis:
• Hoe goed (hoe vlot) 'n mens 'n taal kan gebruik.
Gebruik:
• Sy taalgebruik laat veel te wense oor.
• Goeie taalvaardigheid vorm die basis vir die ontwikkeling van kinders.
Vertaling:
Engels: language skills
Nederlands: taalvaardigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|