swaard [boodskap #129199] |
So, 12 Januarie 2020 09:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swaard
Afbreking: swaard
Selfstandige naamwoord: swaard
Meervoud: swaarde
Verkleinwoord: swaardjie
Meervoud van verkleining: swaardjies
Betekenis:
• 'n Wapen met 'n handvatsel en 'n lang skerp lem.
Gebruik:
• Jare terug moes 'n soldaat met 'n swaard kon veg.
Spreekwoord:
• 'n Tweesnydende swaard. [Iets wat twee teenoorgestelde uitwerkings kan hê.]
Afgelei:
• swaardgeveg
• swaardhou
• swaardlem
• swaardskede
• swaardvegter
• swaarvormig
• swaardwond
Vertaling:
Engels: sword
Nederlands: zwaard
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|