supermark [boodskap #129196] |
So, 12 Januarie 2020 08:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
supermark
Afbreking: su•per•mark
Samestelling: super + mark
Selfstandige naamwoord: supermark
Meervoud: supermarkte
Verkleinwoord: supermarkie
Meervoud van verkleining: supermarkies
Betekenis:
• 'n Relatief groot winkel waar kos en huishoudelike artikels gekoop word.
Gebruik:
• 'n Man en 'n vrou is Saterdagmiddag in 'n gewapende rooftog by 'n supermark in Germiston doodgeskiet.
Sinoniem:
• selfbedieningswinkel
• selfhelpwinkel
Vertaling:
Engels: supermarket
Nederlands: supermarkt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|