stry [boodskap #129189] |
Sa, 11 Januarie 2020 19:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stry
Afbreking: stry
Werkwoord: stry
Verlede tyd: het gestry
Betekenis:
• Heftig oor 'n saak verskil.
Gebruik:
• Hulle stry oor wie se beurt dit is om die skottelgoed te was.
Spreekwoord:
• Oor mooi en lelik kan 'n mens nie stry nie. [Elke mens het sy eie idee van skoonheid.]
Sinoniem:
• argumenteer
• baklei
• twis
• veg
Afgelei:
• stryd
• stryery
Vertaling:
Engels: to argue, fight, dispute, contradict, contend
Nederlands: strijden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|