Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strokie
strokie [boodskap #129183] Sa, 11 Januarie 2020 14:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
strokie
Afbreking: stro•kie


Selfstandige naamwoord: strokie
Meervoud: strokies

Betekenis:
• Bewys van betaling; die papiertjie wat mens kry as jy iets koop; koopbewys.
• 'n Smal stuk van iets.

Gebruik:
• Bêre die strokie vir belastingdoeleindes.
• Sny 'n strokie van die materiaal af.

Vertaling:
Engels: slip, receipt
Nederlands: slip

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strofe
Volgende onderwerp: strokiesprent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 15:25:48 MGT 2024