streng [boodskap #129181] |
Sa, 11 Januarie 2020 14:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
streng
Afbreking: streng
Byvoeglike naamwoord: streng
Vergrotende trap: strenger
Oortreffende trap: strengste
Attributief: streng
Betekenis:
• Kwaai en volgens voorskrif; sonder ruimte vir teenspraak; nie toegewend nie.
Gebruik:
• Sy ouers is baie streng en sal nie toelaat dat hy laat uitbly nie.
Vertaling:
Engels: strict
Nederlands: streng
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|