strategie [boodskap #129179] |
Sa, 11 Januarie 2020 13:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
strategie
Afbreking: stra•te•gie
Selfstandige naamwoord: strategie
Meervoud: strategieë
Betekenis:
• Plan van wat gedoen moet word om te wen of 'n doel te bereik.
Gebruik:
• Die maatskappy se strategie is oneffektief.
Afgelei:
• omkeerstrategie
• strategies
Vertaling:
Engels: strategy
Nederlands: strategie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|