Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stout
stout [boodskap #129177] Sa, 11 Januarie 2020 13:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stout
Afbreking: stout


Byvoeglike naamwoord: stout
Vergrotende trap: stouter
Oortreffende trap: stoutste
Attributief: stoute

Betekenis:
• Wat ongehoorsaam is; dinge doen wat 'n mens nie mag doen nie.

Gebruik:
• Die juffrou jaag die stout kind uit die klas uit.

Antoniem:
• soet

Afgelei:
• stouterd
• stoutgat
• stoutheid
• stoutmoedig
• verstout

Vertaling:
Engels: naughty, bad
Nederlands: stout

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: storm
Volgende onderwerp: straf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 15:29:29 MGT 2024