stelsin [boodskap #129160] |
Sa, 11 Januarie 2020 07:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20786 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stelsin
Afbreking: stel•sin
Samestelling: stel + sin
Selfstandige naamwoord: stelsin
Meervoud: stelsinne
Verkleinwoord: stelsinnetjie
Meervoud van verkleining: stelsinnetjies
Betekenis:
• 'n Sin wat nie iets uitroep of vra nie, maar iets sê.
Gebruik:
• "Sy is mooi" is 'n stelsin.
Verwant:
• bevelsin
• vraagsin
• uitroep
Vertaling:
Engels: statement sentence
Nederlands: stellende zin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|